Ligging: Midrand, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd met daaglikse besoeke aan kliënte
Voordele:
- Maatskappyvoertuig vir besigheidsreise en kliëntebesoeke
- Selfoontoelae van R500 per maand
- Voorsorgfonds na suksesvolle voltooiing van die 6 maande proeftydperk
- Doods- en ongeskiktheidsdekking na suksesvolle voltooiing van die proeftydperk
- Voortgesette tegniese opleiding en ontwikkeling
- Geleentheid om met bekende nasionale handelsmerke en moderne tegnologie te werk
Oorsig
'n Gevestigde tegnologie-oplossingsverskaffer is opsoek na 'n
Veldtegnikus om by hul tegniese ondersteuningspan aan te sluit.
Hierdie pos is ideaal vir 'n praktiese, tegnies sterk kandidaat wat daarvan hou om probleme op te los, direk met kliënte te werk en tegniese ondersteuning o...