Kern doel van die pos:
Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- Toepaslike tersiêre landbou kwalifikasie;
- Skaap ras en / of wolklas kursusse voordelig;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Lewendehawe, skaap en wol kundigheid;
- Kennis van kuddebestuur;
- Kennis van wol en bokhaar bedrysfs- klasstandaarde;
- Kennis van kleinvee rasstandaarde;
- Goeie mense verhoudinge.
Verantwoordelikhede:
- Werf van vesel;
- Tegniese kliënte dienste;
- Bate bestuur;
- Voorraad bestuur;
- Administratiewe bestuur.
Main purpose of the positi...