🍁 SearchCanadaJobs.com

Sitrus Produksie Bestuurder

Company

Vine Recruitment

Location

paarl, paarl

Type

Full-time

Verantwoordelikhede
Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite.
Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning.
Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke.
Effektiewe bestuur, ontwikkeling en motivering van produksiespanne.
Beplanning en beheer van begrotings, hulpbronne en insetkoste.
Verseker nakoming van voedselveiligheid-, gehalte-, arbeids- en gesondheids- en veiligheidsvereistes.
Samewerking met tegniese adviseurs en ander bestuurslede om produksiedoelwitte te bereik.
Implementering van nuwe tegnologieë en innoverende boerderypraktyke om doeltreffendheid te verbeter.

Minimum Vereistes
'n Tersiêre kwalifikasie in Landbou, Hortologie, Gewasproduksie of 'n verwante rigting.
Minstens 510 jaar relevante ervaring in sitrusproduksie...

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now