🍁 SearchCanadaJobs.com

SILOBESTUURDER

Company

HR Genie

Location

hopetown, hopetown

Type

Full-time

Ons is op soek na n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur. As jy sterk is in mensebestuur, operasionele beheer en gehaltebestuur, is hierdie rol n uitstekende pas.

Wat jou geskik maak:

Bewese ervaring in silobestuur

Sterk leierskap + spanontwikkelingsvaardighede

Uitstekende begrip van graanhantering en -berging

Finansiële insig (begrotings, kostes, kontroles)

Soliede administratiewe + stelselvaardighede

As jy gereed is om eienaarskap te neem van n kern agribedryf en uitkomste wil dryf, wil ons graag met jou skakel.

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now