🍁 SearchCanadaJobs.com

Senior Netwerkadministrateur / Senior Network Administrator

Company

Werfnet

Location

Centurion, Gauteng

Type

Full-time

Ligging: Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd
Werksure: Maandag - Vrydag (07:00 - 16:00)
Pos Tipe: Permanent
Vlak: Senior

Oorsig


'n Gevestigde opvoedkundige instelling is opsoek na 'n ervare Senior Netwerkadministrateur om verantwoordelikheid te neem vir die bestuur, instandhouding en ontwikkeling van die organisasie se netwerk-, bediener-, wolk- en kommunikasie-infrastruktuur.
Die suksesvolle kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die beskikbaarheid, sekuriteit en optimale werkverrigting van die IT-omgewing, terwyl tegniese ondersteuning aan personeel en gebruikers gelewer word. Hierdie pos vereis 'n tegnies sterk individu wat onafhanklik kan werk, oplossingsgerig is en verantwoordelikheid vir kritieke infrastruktuur kan aanvaar.

Sleutelverantwoordelikhede


🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now