🍁 SearchCanadaJobs.com

Senior Grain Grader & Silo Operations Specialist

Company

OVK - Group/Groep

Location

Remote, Remote

Type

Full-time

Sluitingsdatum : Vrydag, 05 Junie 2026

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
  • Graan graderings kursusse voltooi;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Byhou van administrasie;

OVK Korporatiewe Video 2025

Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...

Nuutste Dokumente

Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.

Veilings

Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.

<...

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now