🍁 SearchCanadaJobs.com

Operasionele Hoof: Produksie

Company

Babylonstoren

Location

Franschhoek, Western Cape

Type

Full-time

Operasionele Hoof: Produksie


(Nie-alkoholiese drankies, suiwel, seepfabriek en bakkery)


Vereistes:


• Minimum 5–8 jaar relevante ervaring in voedselvervaardiging, FMCG of produksiebestuur, waarvan 'n gedeelte op senior bestuursvlak moet wees.


• Tersiêre kwalifikasie in Voedselwetenskap, Ingenieurswese, Produksiebestuur of 'n soortgelyke relevante veld.


• Sterk tegniese agtergrond in vervaardiging en prosesse.


• Bewese ervaring in strategiese beplanning en implementering.


• Sterk finansiële insig en goeie begrip van finansiële bestuur of bestuursrekeningkunde, met die vermoë om finansiële state te ontleed en besigheidsbesluite te rig.


• Ervaring in multiwerf- of multi-departementele bestuur sal voordelig wees.


• Uitstekende mensebestuurs- en leierskapvaa...

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now