🍁 SearchCanadaJobs.com

Learner Grain Grader / Leerling Graangradeerder

Company

Confidential

Location

northern cape, northern cape

Type

Full-time

Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is ‘n aanbeveling;
  • Geldige rybewys;
  • Aansoekers moet bereidwillig wees om tussen Silos te roteer.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van kommodite...

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now