🍁 SearchCanadaJobs.com

Hoof van Gehoorontwikkeling (Kaapstad) / Head of Audience Development (Cape Town)

Company

Media24

Location

western cape, western cape

Type

Full-time

Netwerk24: Hoof van Gehoorontwikkeling

Kaapstad

Hoofdoel van die rol

Die hoof van gehoorontwikkeling rapporteer aan die hoofredakteur van Netwerk24 en ontwikkel aktief strategië om Netwerk24 se gehoor te bou, asook om nuwe intekenare te lok en bestaande intekenare te behou, deur die teikenmark op hul gekose mediaplatforms te bereik, voortdurend te innoveer en gehalte-joernalistiek in aantreklike formate te help verpak.

Kernverantwoordelikhede

  • Gee strategiese leiding aan Netwerk24 se gehoorontwikkeling-span en bestuur die span.
  • Verskaf diepte-insig oor gehoordata en -tendense om die redaksionele span te ondersteun.
  • Werk saam met die redaksionele-, bemarkings- en produkspanne om optimale inhoudsverspreiding te verseker.
  • Bestuur die sosialemedia-strategie vir al Netwerk24 se sosialemedia-platforms (Facebook, Instagram, WhatsApp, Pinterest, Threads, LinkedIn, TikT...

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now