🍁 SearchCanadaJobs.com

Administratiewe beampte | finansiële admin & betrokke kommunikasie

Company

Badisa Charity

Location

paarl, western cape

Type

Full-time

Badisa Charity in Paarl is op soek na 'n Aministratiewe Beampte. Die suksesvolle kandidaat moet basiese vaardighede en ervaring in rekenings en finansiële administrasie hê. Kommunikasie met personeel en belanghebbendes is belangrik.

Die posisie vereis minstens Graad 12, 'n administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie, en 'n geldige bestuurderslisensie. Kandidate moet Afrikaans en Engels magtig wees. #J-18808-Ljbffr

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now