🍁 SearchCanadaJobs.com

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE, Badisa Wellington

Company

Badisa Charity

Location

wellington, western cape

Type

Full-time

Sluitingsdatum: 15 Junie 2026

  • Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie
  • Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer
  • Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede
  • Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing

Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig.

Diensaanvaarding

So spoedig moontlik.

#J-18808-Ljbffr

🍁 Ready to Apply?

Take the next step in your Canadian career

Apply Now